Vliegtuig Kaartjies

Vind goedkoop vliegtuig kaartjies wat u sak gaan pas.  Die goedkoopste vlugte wat nog altyd gesoek het sal binne sekondes hierbo verskyn sodra die soekenjin gelaai het. Onthou asseblief SAFAIR laat SLEGS 7kg hand bagasie toe, dis hoekom SAFAIR se vlugte goedkoper is as die res. Onthou: Ekstra bagasie is ongeveer R180 per een-rigting vlug (kyk mooi na die pryse op die soek enjin).

Indien daar spesiale aanbiedings is wat u goedkoper vliegtuig kaartjies sal bied, sal ons die aanbiedings op ons hoofblad lys, hou dit gerus dop.

Onthou om ‘n huurmotor te boek indien u een verlang. Ons sal binnekort die link opsit vir huurmotors. Binnekort gaan ons u meer ook akkommodasie besprekings bied! Hou ons webblad dop!

Groete, 

Die Goedkoop Vlugte Span van Goedkoopvlugte.co.za – ons werk hard vir jou!