Kontak ons

Kontak ons gerus indien u enige navrae het oor die web blad en indien u graag wil adverteer op ons premium webstuiste www.goedkoopvlugte.co.za, of as u net ‘n kompliment wil deel met ons, ons wil graag hoor van u.

Indien u egter ‘n navraag het oor u vlugbespreking, of veranderinge aan u vlug wil aanbring kan u gerus vir Travel Start bel op 021 468 3000 wat verantwoordelik is vir die admin van die vlugbesprekings. Hulle vriendelike personeel gaan u sommer vinnig kan help. 

Groete by die huis en Geniet die vlug, 

Die Goedkoop Span

Lekker Vlieg met Goedkoop Vlugte